Richard Reeves (akteur)

Richard Reeves
Geboortenaam Richard Jourdan Reeves
Geboorte (1912-08-10)10 Augustus 1912
Sterfte 17 Maart 1967 (op 54)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Reeves (10 Augustus 1912 – 17 Maart 1967) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Target Earth (1954) en At the End of the Rainbow (1965), en in die televisiereekse Adventures of Superman (1952) en The Wild Wild West (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy